Guesthouse for sale URGENT - Calvinia

Saturday, 25 April 2015

Item details

City: Calvinia, Northern Cape
Offer type: Buy
Price: R 1,250,000
Bedrooms:7
Bathrooms:4
Full Square, m²:1000
Land Square, m²:3000
Floors in House:1

Contacts

Contact name Gielie
Phone 0822551061

Item description

Geskiedkundige Victoriaanse gastehuis. Goeie inkomste met oornag gaste. Ideaal vir persone wat wil aftree in rustige omgewing weg van stad se misdaad. Die huis het 2 selfsorg woonstelle, volledig met hul eie kombuis, badkamer ens. Erf het eie elektriese pomp water en diere soos skape kan aangehou word. Ook is daar kampies wat lusern geplant kan word met lei vore. Groot dam vir water.
Baie potensiaal. Moenie hierdie aanbod misloop nie!
Foto's en inligting: www.calvinia.blogspot.com